English / Afrikaans

 


Akkommodasie vir kliënte

3 Palms Eiendomme beskik oor kamers wat gebruik word vir kliënte wat van vêr kom. As u verblyf benodig vir 'n dag of twee, kontak ons gerus vir verdere inligting asseblief. 

 

   


kliek op fotos om te vergroot


Akkommodasie in Boknes


Groen kamer met dubbelbed, stapelbed en eie badkamer.
(Slegs stort.)



Die Olifantkamer met dubbelbed en badkamer. (Slegs stort.)

Lid van:

               

 

 


Kontak:


Kantoor:  046 654 0476
Mike:  082 871 3752
Hannie:  072 339 9169